Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

“Laaitie Mettie Biscuits” gee ’n stem vir die stemloses

POTCHEFSTROOM – ‘n Debuutproduksie wat op ware gebeure gegrond is, het resensente én gehore by Aardklop gaande gehad.
Die toneelstuk “Laaitie Mettie Biscuits” is deur die bekroonde teatermaker Christo Davids geskryf.
Dit is opgedra aan Nathaniel Julies, die 16-jarige seun met Down-sindroom wat in 2020 na bewering deur polisielede in Eldorado Park doodgeskiet is.

en_USEnglish